Toast coetzer biography sampler


  • Toast coetzer biography sampler
  • Toast coetzer biography sampler youtube.

    Toast Coetzer

    Toast Coetzer

    Toast Coetzer by die bekendstelling van Ons Klyntji se 2019-uitgawe in Protea Boekwinkel, Hatfield, Pretoria.

    GeborePieter Willemse Reino Coetzer
    12 September1977
    Cradock
    BeroepRomanskrywer, digter, joernalis, rubriek- en liriekskrywer
    NasionaliteitSuid-Afrika
    Noemenswaardige toekenningsSAUK2-musiekkompetisie
    Pica-prys

    Toast Coetzer (* 12 September 1977) is 'n Afrikaansejoernalis, musikant, skrywer en digter.

    Hy is ook 'n lid van die musiekgroep Buckfever Underground.[1]

    Lewe en werk

    [wysig | wysig bron]

    Pieter Willemse Reino (Toast) Coetzer is op 12 September 1977 op Cradock in die Oos-Kaap gebore.

    Toast coetzer biography sampler

  • Toast coetzer biography sampler pdf
  • Toast coetzer biography sampler youtube
  • Toast coetzer biography sampler list
  • Toast coetzer biography sampler free
  • Hy is die middelste kind en het 'n ouer broer, Wimpie, en 'n jonger suster, Celetje. Sy ma is 'n nooi Dykema, wie se pa vanuit Holland na Suid-Afrika geëmigreer het. Hy het grootgeword op die plaas Rietvlei aan die voet van die Winterberge naby Cradock.

    Aanvanklik gaan hy na die Voorbereidingskool op Crad